Henri GroblerHenri GroblerHenri GroblerHenri Grobler
  • Homepage
  • About Me
  • Service Offering
    • FAQs
    • About attooh!
  • Contact Me
  • Online Meeting

Waaroor gaan Finansiële Advies?

By CelebrateYourselfToday | Finansiële Advies | 0 comment | 8 September, 2020 | 0

Ek het besluit om met n blog te begin om basiese begrippe en denkwyses in die Finansiële Advies bedryf op die mees eenvoudigste manier te probeer verduidelik sodat almal kan verstaan waaroor dit gaan.
Ek gaan dit in Afrikaans doen, eerstens ek is baie lief vir my taal en tweedens is daar baie keer nie die tipe inligting beskikbaar in Afrikaans nie.

Gereeld as ek by kliënte is sê hulle vir my dat hulle nie regtig weet wat ‘n Uittree Annuteit is nie, of hulle sal sê dat hulle weet hulle het iets by die werk maar weet nie watter voordele hulle het of waar hulle geld belê word nie.

Baie kliënte sal kla oor hulle Mediese Fondse en sê hoe sleg hulle fonds is, maar eintlik verstaan meeste mense nie regtig hoe hulle medies fonds werk nie.
Ander vra waaroor ek sal gesels is, hoekom het moet jy ‘n testament hê en wat is die doel van

Lewensversekering?

Ek moet sê ek is nie eintlik n skrywer nie so vergewe maar. Ek gaan ook die stukkies baie kort hou en tot die punt.
Hierdie was net n inleiding laat weet asb as julle enige vra het of iets wat ek vir julle kan probeer vereenvoudig.

Tot volgende keer.

Enige inligting wat ek hier sal bespreek sal nie finansiËle advies wees nie maar slegs my oppinie. Ek is wel beskikbaar vir advies op ‘n individuele basis.

No tags.

Leave a Comment

Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

4 + 1 =

Copyright 2015-2018 attooh! | All Rights Reserved | attooh! Consulting Services Holdings (Pty) Ltd is a Juristic Representative of Discovery Life Limited, an Authorised Financial Services Provider FSP 18147. Disclaimer | Conflict Policy | Complaints Policy
  • Homepage
  • About Me
  • Service Offering
    • FAQs
    • About attooh!
  • Contact Me
  • Online Meeting
Henri Grobler